Veilige toegang
Gebruik jou website wagwoord, geregistreerde selfoonnommer of Discord.
100% AfrikaansClan-familie Maak die Clan-portaal oop100% Afrikaans Clan-familie
Een plek vir die hele 100% Afrikaans Clan-familie. Lede kan van hier af ingaan na die Clan-portaal en sien wat vir hulle rol beskikbaar is. Die publieke kant hou ons eenvoudig.

Clan-portaal
Jou login bevestig wie jy is en die database bepaal jou toegang. As jy nog nie in die Clan Family Register is nie, kry jy ’n veilige registrasie-wagkamer in plaas van beskermde Clan-data.
Gebruik jou website wagwoord, geregistreerde selfoonnommer of Discord.
Die portaal link jou bevestigde identiteit aan die bestaande Clan Family Register en jou huidige Clan-rol.
Op jou eie device kan jy normaalweg net weer die portaal oopmaak sonder om van voor af in te log.
Sit die portaal op jou foon se Home Screen en maak hom soos ’n app met een tap oop.
Ons Clan-familie
Elke clan het sy eie plek in die familie, maar ons is almal deel van dieselfde community.

Hoofkommando

Veldkommando

Jongkommando
Interne lede- en leierskap-inligting is net beskikbaar vir lede met die regte toegang.